Vrae en Antwoorde — Superslank 7
Vrae en Antwoorde
1. Wat is Superslank 7?
Superslank 7 is 'n 7-dag Afrikaanse eetgids wat jou presies vertel wat om vir ontbyt, middagete en aandete te eet — en hoeveel. Dis perfek vir enigeen wat gesonder wil eet sonder om ingewikkelde resepte te maak.
2. Hoe kry ek my eetgids?
Sodra jy betaal het, kry jy dadelik 'n skakel om die PDF af te laai. Jy hoef nie te wag vir pos of aflewering nie.
3. Is dit regtig net R97?
Ja. Die gids is tans op aanbieding vir R97 (normaalweg R179). Dit is 'n eenmalige betaling — geen intekeninge of verborge koste nie.
4. Watter kosse gebruik die plan?
Allerdaagse SA kosse soos brood, macaroni, kaas, tamatie, hoender, eiers en groente. Jy hoef nie spesiale bestanddele by duwelwinkels te gaan soek nie.
5. Sal dit werk as ek nie Afrikaans verstaan nie?
As jy meer gemaklik is in Engels, kyk na ons Superslim 7 gids.
6. Wat as ek nie tevrede is nie?
Ons wil hê jy moet tevrede wees. As die gids nie vir jou werk nie, kontak ons binne 7 dae en ons sal dit regmaak.
7. Kan ek dit op my foon gebruik?
Ja. Die PDF werk op enige foon, tablet of rekenaar.
8. Kan ek die gids met my gesin deel?
Ja, die PDF is vir jou persoonlike gebruik. Deel dit gerus met jou huishouding.