1
/
of
13
Superslank
Superslank 7 | 7-Dag Afrikaanse Eetgids & Maaltydbeplanning
Superslank 7 | 7-Dag Afrikaanse Eetgids & Maaltydbeplanning
Regular price
R 97.00 ZAR
Regular price
R 179.00 ZAR
Sale price
R 97.00 ZAR
Unit price
/
per
Couldn't load pickup availability
⏰ Spesiale aanbieding: Superslank 7 is nou net R97 (gewoonlik R179). Laai dadelik af na betaling.
Superslank 7 is die 7-dag Afrikaanse eetgids wat jou presies vertel wat om vir ontbyt, middagete en aandete te eet — en hoeveel. Met hierdie uitgewerkte plan kan jy nie verkeerd gaan nie.
Die beste van als? Dit gebruik allerdaagse SA kosse soos brood, macaroni, kaas en tamatie. Geen vreemde bestanddele of ingewikkelde resepte nie.
Wat jy in die gids kry
- 7 dae se maaltyd beplanning
- Moets en moenies — wat om te eet en wat om te vermy
- Bestanddele en mates wat in Suid-Afrika maklik beskikbaar is
- Laai dadelik af op jou foon of tablet
Het jy vrae? Sien ons Vrae en Antwoorde bladsy.
Laai Superslank 7 nou af en begin jou gesonder week.
Share
