Skip to product information
1 of 1

Superslank

netSlaai Resepgids | 14 Gesonde Slaai Resepte + Souse & Sprinkels

netSlaai Resepgids | 14 Gesonde Slaai Resepte + Souse & Sprinkels

Regular price R 47.00 ZAR
Regular price R 149.00 ZAR Sale price R 47.00 ZAR
Sale Sold out
⏰ Spesiale aanbieding: netSlaai is nou net R47 (gewoonlik R149). Laai dadelik af na betaling.

netSlaai is jou gesonde slaai resep gids met 14 interessante slaaie, 5 huisgemaakte slaai souse en 5 slaai-sprinkels wat gesond eet opwindend maak.

Of jy nou 'n ligte maaltyd soek, 'n smaaklike bykos vir braaivleis, of net iets vars om jou weekaandete op te kikker — hierdie gids het alles.

Wat jy in die gids kry

  • 14 gesonde, maklike slaai resepte
  • 5 slaai souse wat enige slaai laat blink
  • 5 crunchy, smaaklike sprinkels
  • Ideaal vir maaltye, bykosse en braai-bykosse

Het jy vrae? Sien ons Vrae en Antwoorde bladsy.

Laai netSlaai nou af en raak kreatief met jou slaaie.

View full details