Skip to product information
1 of 2

Superslank

Superslank 7 + netSlaai Bundle | 7-Dag Eetplan + Slaai Resepgids

Superslank 7 + netSlaai Bundle | 7-Dag Eetplan + Slaai Resepgids

Regular price R 129.00 ZAR
Regular price R 144.00 ZAR Sale price R 129.00 ZAR
Sale Sold out
⏰ Bundel spesiale aanbieding: Kry beide gidse vir net R129 (gewoonlik R144). Laai dadelik af na betaling.

Die Superslank 7 + netSlaai bundel gee jou alles wat jy nodig het vir 'n volle week gesond eet — plus genoeg slaai idees om jou bykosse nooit weer vervelig te maak nie.

Wat is ingesluit

  • Superslank 7 — 7-dag Afrikaanse maaltydbeplanningsgids (normaalweg R97)
  • netSlaai — 14 gesonde slaai resepte, 5 souse & 5 sprinkels (normaalweg R47)

Hoekom die bundel werk

  • Jy kry 'n volle week se ontbyt, middagete en aandete
  • Bykosse en ligte etes word opwindend met 14 verskillende slaaie
  • Gebruik alledaagse Suid-Afrikaanse bestanddele
  • Instanst PDF aflaai na betaling

Het jy vrae? Sien ons Vrae en Antwoorde bladsy.

Laai die bundel nou af en bespaar R15 terwyl jy jou hele week beplan.

View full details